Testimonial 3

 

Dankie dat julle so ‘n fantastiese skool is en ons kinders so baie liefde en aandag te gee. Dit maak ‘n moederhart warm klop om te weet dat jou kind gelukkig en tevrede is. Liam kan nie wag om in die oggende skool toe te kom nie.